“Oudpres. Thabo Mbeki se reise na Soedan tussen April 2009 en Oktober verlede jaar het belastingbetalers R20.5 miljoen uit die sak gejaag, het die Sunday Times-koerant berig.”