Die eerste Sondagkoerant verskyn in Suid-Afrika.
Sleutelwoord Argiewe:1906
24 Desember
Die Afrikaanse aktrise Anna Neethling-Pohl word op Graaff-Reinet gebore.
11 Junie
Die Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg NP an Wyk Louw word op Sutherland gebore.
5 Maart
1906 Die akteur Siegfried Mynhardt word in Johannesburg gebore. Hy leer onder Paul de Groot, Anna Claassen en André Huguenet. In 1937 vertrek hy na Engeland waar hy lid word van die bekende Old Vic-geselskap. Hy keer in 1940 terug na Suid-Afrika.
22 Oktober
Die New Yorkse Metropolitan-operahuis open.
André Huguenet
Die bekende Afrikaanse toneelspeler André Huguenet word in 1906 Bloemfontein gebore.