Die bekende Afrikaanse toneelspeler André Huguenet word in 1906 Bloemfontein gebore as Gerhardus Petrus Borstlap.
As skoolseun het hy Paul de Groot ontmoet en na skool by De Groot se toneelgeselskap aangesluit. Dit was De Groot wat hom sê verhoognaam gegee het.
Die André Huguenet Teater in Bloemfontein is na hom vernoem. Die Hillbrow Teater in Johannesburg het ook voorheen sy naam gedra.
Lewer kommentaar