1883
Die New Yorkse Metropolitan-operahuis open.
1906
Die bekende Afrikaanse toneelspeler André Huguenet word in Bloemfontein gebore as Gerhardus Petrus Borstlap.
1914
Die Rebellie van 1914 breek uit.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
