Wat het Koos Kombuis nou te sê vir sy gehoor? Gaan hy ‘n masker dra of ‘n bandana? Gaan hy sy bekende “Derde Wêreldoorlog liedjie” speel? Ja, Koos Kombuis is terug. Met nuwe liedjies. Met ‘n bekfluitjie. En met sy post-pandemie-roman (getekende eksemplare sal na die tyd te koop wees).
28 en 29 Oktober 2022 by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Bespreek by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

