1906
Die Afrikaanse aktrise Anna Neethling-Pohl word op Graaff-Reinet gebore. Sy is die belangrikste Afrikaanse toneelfiguur tot 1950.
1928
By Kommetjie naby Kaapstad strand daar 103 walvisse.