“Zimbabwiërs is diep geskok ná ‘n hof in die land ‘n jong man tronk toe gestuur ná hy pres. Robert Mugabe (86) as ‘n “ou man met plooie” beskryf het.”