Die toestand in Zimbabwe verswak so erg dat hulle ystervarke verkoop vir scrap metal!
Diewe het verlede week in die sentrale bank ingebreek en een miljoen Z$ uit die bank gesteel. Die polisie kon tot dusver nog nie vasstel wat die motief vir die inbraak was nie.
