Volgens berigte is Zimbabwe se president Robert Mugabe besig om ´n huis vir homself te bou van sowat 3 miljoen Amerikaanse dollar.
Sleutelwoord Argiewe:Zimbabwe
Epidemie in Zimbabwe
Volgens ´n beampte by Zimbabwe se Departement van Gesondheid het amper 15 000 mense malaria opgedoen in Januarie en sowat 30 gesterf weens die siekte.
Vakansiegangers huis toe gestuur
Britse Immigrasie het 65 vakansiegangers uit Zimbabwe huis toe gestuur die afgelope kersseisoen.
Oom Bob se sirkus
Jy mag niks sleg van Robert Mugabe sê nie. Nuwe wetgewing in Zimbabwe verbied uitsaaiers om kritiek te lewer op die president.
Spandabelrige Bob
President Robert Mugabe van Zimbabwe het R3 615 000 van sy land se broodnodige kontant spandeer op sy besoek aan New York vroeër die maand.