Vakansiegangers huis toe gestuur

Britse Immigrasie het 65 vakansiegangers uit Zimbabwe huis toe gestuur die afgelope kersseisoen.

Die besoekers kon nie die owerhede oortuig dat hulle in Brittanje is vir ´n kort vakansie nie. 19 van die betrokke persone het intussen om politieke asiel in Brittanje aandsoek gedoen.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar