Oom Bob se sirkus

Jy mag niks sleg van Robert Mugabe sê nie. Nuwe wetgewing in Zimbabwe verbied uitsaaiers om kritiek te lewer op die president. Verder mag geen buitelandse maatskappy meer ´n aandeel besit in ´n Zimbabwe uitsaai-maatskappy nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply