Volgens Suid-Afrika se Minister van Veiligheid en Sekuriteit, Steve Tshwete, is 204 lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in 1999 vermoor.
Die meeste is in Gauteng vermoor, gevolg deur Kwazulu-Natal en die Oos-Kaap.