Zimbabwiërs in Suid-Afrika

Die polisie vang vyf Zimbabwiërs wat oor die grens met Suid-Afrika probeer sluip.

“En waar gaan julle kêrels heen?” wil die polisiemanne weet.

“Ons val Suid-Afrika binne!” antwoord die Zimbabwiërs kordaat.

“Wat? Net die vyf van julle?” lag die polisiemanne.

“Nee,” Antwoord die Zimbabwiërs, “die res is klaar hier!”

(oorspronklik verskyn 7 Junie 2012)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. ek soek in afrikaans en dan verander die hele website na engels. Dit help nou niks!!!

Lewer kommentaar

Leave a Reply