Jan en Maria Van Riebeeck se standbeelde staan al jare in die Kaap. Die twee het al alles gesien in Kaapstad. Met verloop van tyd is hulle verskeie kere heen en weer geskuif, tot waar hulle tans ter ruste is in Heerengrachtstraat. Van hier kyk hulle op in Adderleystraat, bo-oor die Adderleystraat fontein. “Dit is […]
Sleutelwoord Argiewe:Jan van Riebeeck
Krotoa se lokprent vrygestel
Hierdie drama vertel die storie van ’n vurige elfjarige Khoi-prinses (Charis Williams), wat van haar stam weggeskeur word om vir Jan van Riebeeck (die eerste goewerneur van die Kaapse Kolonie en haar oom se handelsvennoot) te gaan werk.
#ThingsMmusiDid
Mmusi Maimane & Jan van Riebeeck
The Unauthorised History of South Africa
Die boek onthul pragtige nuwe ontdekkings en fassinerende nuwe karakters, soos Koos van Doosch, die kaas-pimp wat eintlik ‘n jaar voor Van Riebeeck die Kaap gevestig het.
Jan van Riebeeck in Johannesburg
Die kunstenaars Gaia, van die VSA, en Freddy Sam het saam gewerk aan hierdie muurskildery in Johannesburg.
Nou praat jy: Maria het gedink die boek oor kleredrag aan die Franse hof is handig
Maria het gedink die boek oor kleredrag aan die Franse hof is handig.
Riviereland
In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland.
Patrisiërs & Prinse
Die Europese samelewing en die stigting van ‘n kolonie aan die Kaap, 1619-1715.