Die bekroonde fliek, Krotoa, begin vandag in fliekteaters landswyd.
Sleutelwoord Argiewe:Charis Williams
Krotoa se lokprent vrygestel
Hierdie drama vertel die storie van ’n vurige elfjarige Khoi-prinses (Charis Williams), wat van haar stam weggeskeur word om vir Jan van Riebeeck (die eerste goewerneur van die Kaapse Kolonie en haar oom se handelsvennoot) te gaan werk.