Jan van Riebeeck, die eerste goewerneur aan die Kaap, het in 1655 ’n wingerd geplant en op 2 Februarie 1659 is die eerste wyn van Kaapse druiwe gemaak.