Op 6 April 1652 kom Jan van Riebeeck aan boord van die Drommedaris in Tafelbaai aan.
Sleutelwoord Argiewe:Verenigde Nederlandse Geoktrooieerde Oos-Indiese Kompanjie
De Houtman en die begin van Nederlandse oorheersing aan die Kaap
Op 2 April 1595 vertrek vier skepe uit Nederland, Mauritius, Amsterdam, Hollandia en Duifje, onder bevel van Cornelis de Houtman.