Die Afrikaanse skrywer en digter Jochem van Bruggen word in Nederland gebore.
Sleutelwoord Argiewe:Nederland
18 Augustus
The Wizard of Oz met Judy Garland word in New York bekendgestel.
13 Augustus
Die Kaap die Goeie Hoop word ’n Britse kolonie toe Nederland dit verkoop vir 6 miljoen pond.
20 Maart
Nederland was ’n sterk handelsmoondheid in die 16de eeu.
Riksdaalder
Die eerste papiergeld, riksdaalders, word aan die Kaap in gebruik geneem in 1782.
De Houtman en die begin van Nederlandse oorheersing aan die Kaap
Op 2 April 1595 vertrek vier skepe uit Nederland, Mauritius, Amsterdam, Hollandia en Duifje, onder bevel van Cornelis de Houtman.
Janszen en De Nieuwe Haerlem
Op 25 Maart 1647 strand ’n Nederlandse vragskip De Nieuwe Haerlem in die vlakwater in Tafelbaai
Die Moederstad
Elkeen se lewensreis begin by sy moeder, daarom is dit gepas dat enige reis deur Suid-Afrika in Kaapstad begin.
Onplaats
Onplaats is Andries Bezuidenhout se derde solo album.
Eerste Britse besetting van die Kaap
Die eerste Britse besetting van die Kaap vind plaas op 16 September 1795.