Die Kaap die Goeie Hoop word ’n Britse kolonie toe Nederland dit verkoop vir 6 miljoen pond.
Sleutelwoord Argiewe:JH Pierneef
Markus Jooste sleg vir Jacobus Pierneef
Bloomberg berig dat die berugte voormalige hoof van Steinhoff ’n insinking in die prys van Jacobus Hendrik Pierneef se skilderye veroorsaak het.
Centennial: A century of Art from the Sanlam Art Collection 1918 – 2018
Een van die beste Suid-Afrikaanse kunservarings in jare het die maand die hartjie van Bellville verlaat vir Sandton.
’n Huldeblyk aan Pierneef
Die La Motte Museum in Franschhoek bring hulde aan Jacob Hendrik Pierneef hierdie feestyd met ’n uitstalling vanaf 14 Desember 2017 tot 3 Januarie 2018.
Opwindende kunsveiling in November
Kunsversamelaars sien uit na die Strauss & Co veiling later die maand oor veral twee werke; van Sydney Kumalo en Alexis Preller.
Art Franschhoek 2017
Art Franschhoek se deure staan weereens oop met ’n oorvloed van kuns.
’n Nuwe Pierneef rekord vir onbekende skildery
JH Pierneef se “Farm Jonkershoek with Twin Peaks Beyond” Is verlede week deur Strauss en Co vir R20 462 400 opgeveil in Johannesburg.
Kuns by Welgemeend
Die roemryke Welgemeend huis teen die hang van Tafelberg het sy deure in 1693 oopgemaak. Vir ’n maand lank is dié deure nou oop vir kunsliefhebbers om ’n paar werke uit twee privaat versamelings te besigtig.
’n Van Wouw-raaisel opgelos en ’n Matisse te koop in SA
’n Legendariese beeldhouwerk van Anton van Wouw is volgende week op veiling in Johannesburg. Dieselfde veiling spog ook met ’n steendruk van Henri Matisse.
Miljoene vir Suid-Afrikaanse kuns
Strauss & Co se kunsveiling in Johannesburg die week het amper R42 miljoen in die sak gebring.
