Een van die beste Suid-Afrikaanse kunservarings in jare het die maand die hartjie van Bellville verlaat vir Sandton.
Sleutelwoord Argiewe:Stanley Pinker
Sit jou hande in die lug … vir Pinker en Stern
Volgende week is alle oë op die Vineyard Hotel in Nuweland, Kaapstad. Strauss & Co hou ‘n veiling met gesogte kunswerke en nuwe rekordbedrae kan dalk vir Suid-Afrikaanse kuns betaal word.
Picturesque Confrontations: A Selection from the Sanlam Art Collection
Dis eenvoudig, groot maatskappye kan van die beste kuns bekostig. Picturesque Confrontations is ’n voorbeeld hiervan.
Love
Stanley Pinker se omstrede skildery, “Love”, is vir R3,4 miljoen verkoop in Kaapstad die week.
