Die skilder Hugo Naudé word in Worcester gebore.
Sleutelwoord Argiewe:Hugo Naudé
Hugo Naudé
Die Suid-Afrikaanse skilder Hugo Pieter Naudé is in distrik Worcester gebore, 23 Julie 1868 en is op die dorp oorlede 5 April 1938. Hy studeer in die skilderkuns in Londen, München en Fontainebleau, asook in Italië. Vanaf 1896 reis hy deur Suid-Afrika terwyl hy skilder, waarna hy na Worcester terugkeer. Ná verdere reise trou hy …
Picturesque Confrontations: A Selection from the Sanlam Art Collection
Dis eenvoudig, groot maatskappye kan van die beste kuns bekostig. Picturesque Confrontations is ’n voorbeeld hiervan.
Baie geld vir plaaslike kunstenaars
Verskeie Suid-Afrikaanse kunswerke is Maandagaand vir rekordpryse van die hand gesit by ‘n veiling van Strauss & Kie, die swakker kunsmark ten spyt.
