Die beeldhouer Anton van Wouw word op Driebergen, Nederland, gebore.
Sleutelwoord Argiewe:Anton van Wouw
’n Van Wouw-raaisel opgelos en ’n Matisse te koop in SA
’n Legendariese beeldhouwerk van Anton van Wouw is volgende week op veiling in Johannesburg. Dieselfde veiling spog ook met ’n steendruk van Henri Matisse.
Daggaroker te koop
Anton van Wouw se bekende “daggaroker” kom op 9 November 2015 onder die hamer by Strauss & Kie se Johannesburg veiling by die Wanderers Klub.
Baie geld vir plaaslike kunstenaars
Verskeie Suid-Afrikaanse kunswerke is Maandagaand vir rekordpryse van die hand gesit by ‘n veiling van Strauss & Kie, die swakker kunsmark ten spyt.