Een van die beste Suid-Afrikaanse kunservarings in jare het die maand die hartjie van Bellville verlaat vir Sandton.
Sleutelwoord Argiewe:Gavin Younge
Picturesque Confrontations: A Selection from the Sanlam Art Collection
Dis eenvoudig, groot maatskappye kan van die beste kuns bekostig. Picturesque Confrontations is ’n voorbeeld hiervan.
Not My War
Not My War is ‘n kunsuitstalling in Kaapstad aangebied deur die Michaelis Galleries en die Gordon Institute for Creative and Performing Arts.
