Een van die beste Suid-Afrikaanse kunservarings in jare het die maand die hartjie van Bellville verlaat vir Sandton.
Sleutelwoord Argiewe:Sydney Kumalo
Opwindende kunsveiling in November
Kunsversamelaars sien uit na die Strauss & Co veiling later die maand oor veral twee werke; van Sydney Kumalo en Alexis Preller.