Sit jou hande in die lug … vir Pinker en Stern

Volgende week is alle oë op die Vineyard Hotel in Nuweland, Kaapstad. Strauss & Co hou op 13 Oktober ’n veiling met gesogte kunswerke en nuwe rekordbedrae kan dalk vir Suid-Afrikaanse kuns betaal word.

Stanley Pinker se “Oh Aha” is op die veiling. Pinker se omstrede “Love” het vroeër vanjaar vir ’n rekord R3,4 miljoen verkoop. Geen ernstige plaaslike kunsversamelaar is sonder ’n Pinker nie.

Oh Aha
Oh Aha

Suid-Afrika se nommer een verkoper is steeds Irma Stern. ’n Belangrike stillewe van haar, “Tiger Lilies”, kom onder die hamer op die dag. “Tiger Lilies” word waardeer vir R6 tot R9 miljoen.

Tiger Lilies
Tiger Lilies

Lewer kommentaar

Leave a Reply