Love

Stanley Pinker se omstrede skildery, “Love”, is vir R3,4 miljoen verkoop in Kaapstad die week. Dié skildery van ’n vrou wat aan ’n sigaret teug is ’n persoonlike rekord vir Pinker, wat in 2012 in die ouderdom van 87 jaar oorlede is in Kaapstad.

Op dieselfde veiling het Irma Stern se “Dakar Woman” (1938) verkoop vir R6,6 miljoen, Alexis Preller se “Red Angel” vir R2,8 miljoen en Maggie Laubser se “Oestyd” vir net minder as R2,3 miljoen.

Love, Stanley Pinker
Love, Stanley Pinker

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar