#KKNK Die hart is maar net ‘n pomp

Die hart is maar net ‘n pomp
Roekeloos
20 Maart

Chris Barnard, ’n seun van die Klein Karoo, sal altyd onthou word as die chirurg wat die
eerste hartoorplanting in 1967 hier in Suid-Afrika op Louis Washkanski suksesvol uitgevoer het.

In hierdie vertoning word gepoog om die omstandighede rondom dié grensverskuiwende oorplanting – medies, polities en veral eties – te belig.

’n Inspirerende verhaal.

Met: Johan Engelbrecht
Teks: Johan Engelbrecht
Regie: Karen Fourie
Vervaardiger: Artist Warehouse CC
Verhoogbestuurder: Nelius Ferreira

Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Gesin
Tyd: 60 minute
Kaartjies: R 100
Plek: Griesselsaal, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart 12:00, 30 Maart 16:00, 31 Maart 13:00 & 1 April 18:00

KKNK 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar