Die kykerspubliek het vasgenael gesit toe die TV program uitgesaai is . Meeste mense kon nie glo wat hulle sien nie. Maar wie is nou eintlik die ware – “real housewife ?”
Sleutelwoord Argiewe:Artist Warehouse
Van die rak af (uitgawe 1)
“The Human Library” is ’n wêreldwye konsep wat ’n paar jaar gelede in Skandinawië ontstaan het.
Die weduwee se sjampanje
’n Ware maar onbekende verhaal van die weduwee Clicquot wat die eerste egte, suiwer sjampanje ter wêreld gemaak het.
Non met vakansie
Anna het op 18 as Afrikaanse, Protestantse middelklasmeisie geroepe gevoel om ’n non te word.
#KKNK Ben, Babsie en familie maak amok
Dié stuk keer terug met nuwe inhoud.
#KKNK Die hart is maar net ‘n pomp
Chris Barnard, ’n seun van die Klein Karoo, sal altyd onthou word as die chirurg wat die
eerste hartoorplanting in 1967 hier in Suid-Afrika op Louis Washkanski suksesvol uitgevoer het.
#Aardklop13 Ben, Babsie en familie
Ben, Babsie & familie, geskep in die vyftigerjare en voortdurend gepubliseer tot onlangs, is sonder
twyfel die gewildste strokiesprent nog in Rapport se geskiedenis.