#KKNK Ben, Babsie en familie maak amok

Ben, Babsie en familie maak amok
Roekeloos
28 Maart

Dié stuk keer terug met nuwe inhoud.

Vir meer as 30 jaar het Ben, Babsie en familie elke Sondag Rapport-lesers vermaak met hul streke, koddige situasies en sê-goed. Nou word hierdie strokiesprent-karakters se persoonlikhede en manewales ’n werklikheid op die verhoog.

Dié stuk keer terug met nuwe inhoud, vol humor en lekker onthou – pure gesinsvermaak.

* Debuut *

Met: Lizz Meiring, Johan Engelbrecht en Hendrik Cronjé
Regie: Lizz Meiring
Teks: Lizz Meiring en Johan Engelbrecht
Vervaardiger: Artist Warehouse CC

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Gesin
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 100
Plek: kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart 20:30, 30 Maart 09:00, 31 Maart 18:00, 1 April 15:00

KKNK 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar