Roekeloos
28 Maart
Slaaf is ’n trip, ’n fix vir die verlore generasie.
Gregory, ons anti-held, is verslaaf aan liefde, musiek en illusies. Dis die ontnugterende reis tot ’n lewe sonder skerm, sonder krukke en is geïnspireer deur ’n ware verhaal.
Dis die morning after en die babelaas sonder sonbrille of Creme Soda. Gordel jouself vas, want die comedown is ’n kronkelpad vol slaggate.
* Debuut *
Met: Carel Nel
Regie: Wessel Pretorius
Teks: Wessel Pretorius & Carel Nel
Vervaardiger: Polony
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R 75 (studente) R95 (volwassenes)
Plek: Griesselsaal, Oudtshoorn
Datum: 2 April 10:30, 3 April 20:00, 4 April 09:00, 5 April 16:00

