Strauss & Co se kunsveiling in Johannesburg die week het amper R42 miljoen in die sak gebring.
Sleutelwoord Argiewe:Norman Catherine
Norman Catherine Print Editions: 1968 – 2014
Gallery AoP bied tans ’n retrospektiewe uitstalling aan wat fokus op Norman Catherine se drukwerk tussen 1968 en 2014.