Die roemryke Welgemeend huis teen die hang van Tafelberg het sy deure in 1693 oopgemaak. Vir ’n maand lank is dié deure nou oop vir kunsliefhebbers om ’n paar werke uit twee privaat versamelings te besigtig.
Sleutelwoord Argiewe:Walter Battiss
Die Kebble-kunsveiling
Gisteraand se veiling van die vermoorde Brett Kebble se kunsversameling was interessant – as kuns jou ding is.
