Adriaan Basson se boek Finish & Klaar: Selebi’s Fall from Interpol to the Underworld is op die kortlys vir die Sunday Times Literêre-toekennings.
Sleutelwoord Argiewe:Brett Kebble
Die Kebble-kunsveiling
Gisteraand se veiling van die vermoorde Brett Kebble se kunsversameling was interessant – as kuns jou ding is.