Adriaan Basson se boek Finish & Klaar: Selebi’s Fall from Interpol to the Underworld is op die kortlys vir die Sunday Times Literêre-toekennings.
Sleutelwoord Argiewe:Sunday Times Alan Paton-toekenning
Digter wordende: ‘n keur
Antjie Krog se eie keur uit haar gedigte. Honderd en vyftien gedigte uit al haar bundels is ingedeel volgens temas: liefdesgedigte, gesinsgedigte, skryfgedigte en politieke gedigte.