Die La Motte Museum in Franschhoek bring hulde aan Jacob Hendrik Pierneef hierdie feestyd met ’n uitstalling vanaf 14 Desember 2017 tot 3 Januarie 2018.

Op 5, 12 en 19 Desember 2017 en weer op 2 en 16 Januarie 2018 is daar ’n begeleide toer deur die Pierneef-uitstalling in die La Motte Museum, aangebied deur die kurator, Eliz-Marie Schoonbee. Dit sluit in ’n proe van La Motte se bekende Pierneef-versameling wyne, met verwysing na die wynplaas se Pierneef-linosneewerke, Sjef Chef Michelle Theron interpreteer ook een van Pierneef se skildery as ’n kaasbord, gepaar met ’n glas Pierneef-wyn.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar