1814

Die Kaap die Goeie Hoop word ’n Britse kolonie toe Nederland dit verkoop vir 6 miljoen pond.

1886

JH Pierneef (Jakob) word in Johannesburg gebore. Hy word een van Suid-Afrika se beste landskapskilders.

Lewer kommentaar

Leave a Reply