Die Festival voor het Afrikaans wil graag soveel moontlik mense in Nederland, Vlaandere en Suid-Afrika entoesiasties maak vir die mooi en unieke band tussen Nederlands en Afrikaans.
Sleutelwoord Argiewe:Nederland
Gewapende roof: So rol hulle in Rotterdam
Iets wat ons by die Nederlanders kan leer.
Nederland gaan khat verbied
Die Nederlandse regering beplan om khat, ‘n blaaragtige dwelmmiddel wat effens verslawend en baie gewild is onder Somaliese immigrante, onwettig te verklaar.
Riviereland
In Riviereland lewer Karel Schoeman verslag van twee reise deur Nederland.
Egskeiding-hotel
Jim Halfens, 32, het verlede jaar ‘n hotel geopen wat naweek-pakkette bied vir paartjies wie se huwelik op die rotse is.
Pasboek vir die koffiewinkel
Van Oktober mag slegs Nederlanders, Duitsers en Belge dagga rook in Maastricht se koffiewinkels om probleme wat met dwelmtoerisme verband hou te verminder, het eienaars van dié winkels Vrydag gesê.
The Ploctones
The Ploctones is die innoverende Nederlandse kitaarspeler Anton Goudsmit se groep.
Inntel hotel
Die oulikste hotel in Nederland.
Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend
FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
Slaap by die ontslapenes
Op 1 Oktober open Nederland se eerste begrafnishotel sy deure in Nederland.
