The Ploctones is die innoverende Nederlandse kitaarspeler Anton Goudsmit se groep.
Goudsmit was vanjaar die wenner van Nederland se belangrikste jazz toekenning, die Boy Elgar-prys. Gaan kyk hoe lyk ‘n groep wat hulle nie laat etiketteer nie.
Net op 1 Julie by die fees by die DSG Hall, Grahamstad, 10h00 die aand. Kaartjies is R70.
