“Die wêreldsokkerliggaam Fifa het Maandag bekend gemaak dat hy Nigerië uit internasionale sokker, weens “inmenging van die regering” geskors het.”
Sleutelwoord Argiewe:Nigerië
Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend
FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
Tref en trap vir Manchester United
‘n Mancherster United-aanhanger het ‘n groep Barcelona-ondersteuners met sy motor omgery na Barcelona se oorwinning in die Kampioene-liga.
Nigerië
Die natuurlike ramp wat Nigerië getref het was verskriklik. ‘n Kwart van die bevolking is uitgewis. Die VSA het onmiddelik mediese personeel gestuur en Brittanje het tonne voedsel verskeep. Suid-Afrika het 20 000 Nigeriërs gestuur.
Bloei jou land dood
Nigerië se top regeringsamptenare verdien sowat R72 000 per maand, salarisse wat hulle aan hul self toegeken het.