La Scala-operahuis open in Milaan, Italië.
Sleutelwoord Argiewe:Italië
Etruskers
Die Etruskers was ’n etniese groep wat ’n belangrike deel was van die Voor-Romeinse beskawing in antieke Italië.
Namibiese pasta is koning
Suid-Afrika het in 2017 49 327 ton pasta ingevoer, 19% meer as die vorige jaar. Die grootste verskaffers was: • Italië: 21% 🇮🇹 • Namibië: 15% 🇳🇦 • Litoue: 15% 🇱🇹 • China: 13% 🇨🇳 • Letland: 11% 🇱🇻 • Portugal: 10% 🇵🇹 • Ander: 15% Bron: Wandile Sihlobo / Twitter / ITC
Nou praat jy: Italië
Italië is die Limpopo van Europa.
Springbokke vs Italië
Met die Springbokke wat Italië nou pak word dit weer tyd om jou vriende te nooi vir ‘n wedstryd.
Daar’s perde in Europa
Die Switserse maatskappy Nestlé het die jongste handelaar geword wat deur Europa se perdevleis-skandaal getref is.
Die straatkuns van Clet Abraham
Clet Abraham gebruik die kultuurhistoriese bakens van Italië as agtergrond vir sy straatkuns.
Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend
FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.
2009 Konfederasiebeker
Die 2009 Konfederasiebeker begin vandag wanneer Suid-Afrika en Irak kragte meet op Ellis Park in Johannesburg.
SA tieners seksslawe in Europa
Volgens die IOM is die handel in tieners uit Afrika in die seksindustrie aan die toeneem in Europa, met Duitsland, Nederland, Italië en België aan die voorpunt.