“Toerisme gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi sal na verwagting ‘n beraamde R27-miljard inbring …”
Sleutelwoord Argiewe:2010 FIFA-wêreldbeker
Wêreld hou van Suid-Afrika
“Besoekers aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi is beïndruk met Suid-Afrikaners se gasvryheid en beloof om as toeriste ambassadeurs vir dié land te word as hulle terugkeer huis toe …”
Jolkol besoekers
Volgens Fifa het sowat 1.5 miljoen sokkergeesdriftiges sover die 10 jolkolle (Fan Fests) in Suid-Afrika besoek gedurende die wêreldbeker.
Kaartmannetjies van die wêreldbeker
Internasionale besoekers aan Suid-Afrika met Visa-kredietkaarte het in die periode voor die afskop van die 2010 FIFA-wêreldbeker en die eerste week van die toernooi heelwat spandeer in Suid-Afrika.
Entoesiasties
As kind was hy al oormatig entoesiasties.
Blou Bul Vuvuzela
Die Blou Bulle kon uiteindelik uitwerk hoe die vuvuzela werk.
Dis hier!
Die 2010 sokker wêreldbeker begin vandag in Suid-Afrika.
Bafana Bafana 2010
Die groep van 23 spelers wat gekies is om vir Bafana Bafana te speel in die 2010 FIFA-wêreldbeker is gister aangekondig.
Moenie skiet nie!
Laaste WB kaartjies nou beskikbaar
Tot op hede is 2,2 miljoen kaartjies verkoop vir die 2010 sokker-wêreldbeker.