Dis hier! Gepubliseer deurRoekeloos 11/06/201008/06/2010 Los kommentaar op Dis hier! Die 2010 sokker wêreldbeker begin vandag in Suid-Afrika. Hierdie reuse vuvuzela is in Kaapstad aangebring en maak ‘n geluid elke keer as ‘n doel aangeteken word. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email