Die woord ‘vuvuzela’ is in die jongste weergawe van die Oxford Dictionary of English opgeneem.
Sleutelwoord Argiewe:vuvuzela
Die vuvuzela blom
“’n Nuwe blom wat in Suid-Afrika ontdek is, is vernoem na die vuvuzela.”
Die klassieke vuvuzela
Musikante van die Berlin Konzerthaus Orchestra, onder begeleiding van Helge von Niswandt, demonstreer die klassieke vuvuzela.
Blou Bul Vuvuzela
Die Blou Bulle kon uiteindelik uitwerk hoe die vuvuzela werk.
Dis hier!
Die 2010 sokker wêreldbeker begin vandag in Suid-Afrika.