Die klassieke vuvuzela

Musikante van die Berlin Konzerthaus Orchestra, onder begeleiding van Helge von Niswandt, demonstreer die klassieke vuvuzela.

Jy hoor ‘n stukkie uit Johannes Brahms se Eerste Simfonie en ook ‘n gedeelte uit Maurice Ravel se Boléro.

(via Die Zeit)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Kyk ons ou landjie is darem maar net die beste! Wie sou nou dink dat die vuvuzela so beroemd sou word

Lewer kommentaar

Leave a Reply