Die groep van 23 spelers wat gekies is om vir Bafana Bafana te speel in die 2010 FIFA-wêreldbeker is gister aangekondig.
Sleutelwoord Argiewe:Aaron Mokoena
Walter Mokoena vs SABC
Die sportaanbieder Walter Mokoena gaan met die SABC in die hof baklei, nadat hulle besluit het om nie meer van sy dienste gebruik te maak nie.