Die Vlieënde Soen temapark in die Wulong Baima berge in China het ’n rit met twee reuse standbeelde wat uitkyk oor ’n krans van amper ’n kilometer hoog.
Sleutelwoord Argiewe:China
Word betaal om ’n panda vas te hou
Jy kan betaal word om ’n panda vas te hou in China.
Tussen stasies – in China
Liziba-stasie in Chongqing in die suidweste van China.
Namibiese pasta is koning
Suid-Afrika het in 2017 49 327 ton pasta ingevoer, 19% meer as die vorige jaar. Die grootste verskaffers was: • Italië: 21% 🇮🇹 • Namibië: 15% 🇳🇦 • Litoue: 15% 🇱🇹 • China: 13% 🇨🇳 • Letland: 11% 🇱🇻 • Portugal: 10% 🇵🇹 • Ander: 15% Bron: Wandile Sihlobo / Twitter / ITC
Laat mens dink: Chinese fabriekswerker
’n Jong Chinese vrou sit transformators aan mekaar.
Stuur jou naels vir China
‘n Aktivis vir diereregte het sy toonnaels aan die Chinese ambassade in Pretoria gestuur, oor die toenemende aantal renosters wat gestroop word.
China na die maan
China mik om sy eerste verkenningstuig reeds teen die tweede helfte van 2013 op die maan te hê.
China vaar die ruimte in
Drie ruimtevaarders sal met China se volgende ruimtesending die buitenste ruim ingestuur word, waar hulle tydelik in ‘n eksperimentele module sal woon wat verlede jaar gelanseer is.
2011 Cannes Press Grand Prix Lion wenner
Dit is ‘n advertensie vir die Samsonite Cosmolite tas.