Suid-Afrika het in 2017 49 327 ton pasta ingevoer, 19% meer as die vorige jaar.

Die grootste verskaffers was:

• Italië: 21% 🇮🇹

• Namibië: 15% 🇳🇦

• Litoue: 15% 🇱🇹

• China: 13% 🇨🇳

• Letland: 11% 🇱🇻

• Portugal: 10% 🇵🇹

• Ander: 15%

Bron: Wandile Sihlobo / Twitter / ITC

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar