Kaapstad bekroon as wêreld se derde gelukkigste stad – ondanks die wind

KAAPSTAD – In ’n internasionale opname, wat duidelik deur iemand uitgevoer is wat nog nooit in die Suidooster vasgeloop het nie, is Kaapstad pas bekroon as die derde gelukkigste stad op aarde – net ná Kopenhagen en Tokio, en ver voor plekke soos Johannesburg en Potchefstroom, waar geluk net nog ’n abstrakte begrip is.

Hoofkwartiere vir sokkerspanne bekend

FIFA het onlangs die name van die hoofkwartiere van die buitelandse sokkerspanne bekendgemaak.