Totius, groot voorstander van die Calvinisme wat ‘n groot deel van sy lewe gewy het aan die vertaling van die Bybel in Afrikaans en die beryming van die Psalms.
Sleutelwoord Argiewe:A.G.Visser
Kleuterverseboek
Die Kleuterverseboek sal altyd die maatstaf vir alle ander bundels met kinderverse wees. Geslagte kinders is reeds deur die gedigte hierin vermaak.