Pieter W. Grobbelaar se monumentale bydrae tot die Afrikaanse kultuurskat word gevier in sy tagtigste lewensjaar.
Sleutelwoord Argiewe:Pieter W Grobbelaar
Kleuterverseboek
Die Kleuterverseboek sal altyd die maatstaf vir alle ander bundels met kinderverse wees. Geslagte kinders is reeds deur die gedigte hierin vermaak.